Eerste kuier in die nuwejaar.
Vroeg Sondagoggend op die stoep. Ma se swaeltjies sweef en duik in die vroegoggend windjie. Hulle wonder seker wat van Ma geword het, want daar… Read More »Eerste kuier in die nuwejaar.
Vroeg Sondagoggend op die stoep. Ma se swaeltjies sweef en duik in die vroegoggend windjie. Hulle wonder seker wat van Ma geword het, want daar… Read More »Eerste kuier in die nuwejaar.
1 Januarie 2024 Ai Ma, dis ons laaste stoepsit, ek moet vandag weer terug Kaap toe. Dis ‘n lieflike oop blouhemel dag, die honde is… Read More »1 Januarie 2024
Ma sal bly wees om te hoor ek het die snoeiskêr gekry – nie waar nie, op die klein pannekoek gasstofie wat voor die toonbank… Read More »31 Desember 2023
Ma sou nou lekker gelag het vir die storie – so werk ek mos nou hier agter in Ma se tuin om dit bietjie mooi… Read More »30 Desember 2023
28 Desember 2023 Ma wil nie weet hoe waai die wind vandag hier nie. Gelukkig kan mens op die voorstoep sit, want dis bedompig al… Read More »Die dae tussen kersfees en nuwejaar…
Die eerste Kersfees sonder Ma. Ek wil vir Ma fotos stuur van die varing wat ek hier agter geplant het – dit groei geil in… Read More »Die eerste kersfees sonder Ma.
Do the years pass quicker as we get older? It certainly feels that way. We are almost at the end of 2023, skidding towards 2024… Read More »Towards the end of 2023
Memory loss and other losses associated with neurocognitive impairment (dementia) do not necessarily lead to a loss of “self”. Within the biomedical model, it is… Read More »Preserving a sense of Self
So many platitudes around death and dying. So many empty words and Hallmark quotes…. I constantly pick up the phone to quickly phone her, or… Read More »Mourning and loss.
Nou is Ma se stoel leeg. Ek lê op die bank soos altyd, die kaggel brand. Die wind waai. Ma sê my nie aan om… Read More »Haar stoel is leeg