Skip to content

Words Make Worlds

Here is a collection of my blogs from over the years on ageing, dementia, death, and dying. Feel free to contact me on raynestroebel@mindsmatter.co.za and follow me on Facebook.

 

Vroeg Sondagoggend op die stoep. Ma se swaeltjies sweef en duik in die vroegoggend windjie. Hulle wonder seker wat van Ma geword het, want daar is nou nie meer waterdammetjies …

1 Januarie 2024 Ai Ma, dis ons laaste stoepsit, ek moet vandag weer terug Kaap toe. Dis ‘n lieflike oop blouhemel dag, die honde is nou uit vir ‘n pie. …

Ma sal bly wees om te hoor ek het die snoeiskêr gekry – nie waar nie, op die klein pannekoek gasstofie wat voor die toonbank staan. Die Vader alleen sal …

Ma sou nou lekker gelag het vir die storie – so werk ek mos nou hier agter in Ma se tuin om dit bietjie mooi te maak vir die Kersfees. …

28 Desember 2023  Ma wil nie weet hoe waai die wind vandag hier nie. Gelukkig kan mens op die voorstoep sit, want dis bedompig al waai die wind. Die kitesurfers …

Die eerste Kersfees sonder Ma. Ek wil vir Ma fotos stuur van die varing wat ek hier agter geplant het – dit groei geil in Ma se potte. En Ma …