So many platitudes around death and dying. So many empty words and Hallmark quotes….
I constantly pick up the phone to quickly phone her, or see a flower and think “let me take a pic to send to her”… and what to do with the daily cat photographs. And the silly jokes. Facebook memories – the videos are the hardest. There she is…..not.
Yes, I know she had a good life. Yes, I know she was content. Yes, I know it happens to all of us. And yes, I knew it was going to happen. Just not at that moment, on that particular Sunday. I was still going to phone her on the Monday. I accept that she is gone. I know that it was bound to happen. None of that makes up for a lifelong attachment.
We go “home” to scatter her ashes, spending the entire weekend ignoring the little wooden box on the sideboard. I light a candle. The wind is howling outside, it feels as if the roof might blow off. We cannot venture outside the entire weekend. Instead we lie on the couches watching Netflix, drinking wine. No one sits in her chair:
“Nou is Ma se stoel leeg. Ek lê op die bank soos altyd, die kaggel brand. Die wind waai. Ma sê my nie aan om
nog hout op die vuur te sit of die stoel langs die kaggel weg te trek nie. Of om die ding op sy regte plek te sit nie. Of vra dat ek vir ons tee maak nie. Vir die eerste keer is ek alleen in die huis. Ma se as staan op die sideboard. Hou waak oor alles. Kyk dat ons nie te veel water tap nie. Sit nog hout op die vuur. Sit daai ding waar hy hoort. Watse blou liggie brand daar buite? Daar hang ‘n doodse stilte oor die huis, al ruk die wind aan die dakplate. Ma se stoel is leeg. Ek pak die doilies weg. Ma se masjienkas met honderde breipenne en lappies en wol en patrone en naaimasjien. Elke keer maak ek hom oop om goed uit te gooi…net om hom weer netjies toe te maak. Al Ma se skêre – moenie met daai skêr nie, dis my lapskêr. Bokse en bokse vol plastieksakke wat in netjiese driehoekies opgevou is. Duisende decoupage servette. Nog teëltjies van die mosaïk dae. En al die honderde begrafnisbriefies wat Ma oor baie jare gebêre het. Ons het joune langwerpig gemaak, anders as die gewone. Jy sou nie daarvan gehou het nie – jy wou inpas. Maar jy was nooit soos die ander Ma’s nie. Jy was die distrik suster en die vroedvrou, die ambulansbestuurder en die matrone. En nou is jou stoel leeg…”